{"title":"Geneesing","description":"","products":[{"product_id":"comfrey-salf","title":"Comfrey Salf","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eComfrey Salf \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003e~ Vir verligting van pyn en geneesing van spiere, gewrigte en skrape te herstel.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Comfrey plant staan bekend as \"knit-bone\" vir sy vermoë om gebreekte been te kan genees. Help met gewrig- en artritispyn (osteoartitis veral in die knieë). Akute sportbeserings soos verstuitings in enkels en verrekte spiere. Verlig ook bo- of laerugpyn en verminder die swelling en bloukolle van kneusplekke.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"text-decoration: underline;\"\u003eBelangrik:\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e~ Moet nooit insluk nie. Kan erinstige lewensgevaarlike lewerskade veroorsaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e~ Moet nie op diep of vuil wonde gebruik nie. Die boonste vellaag groei baie vinnig toe wat veroorsaak dat moontlike vullis en baktrieë binne die wond vas gekeer word. Dit kan lei tot infeksie en absesse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e~ Moet nie die salf vir langer as 4 - 6 weke per jaar gebruik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e60g Plastiek Houer\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eBestanddele:\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWater, Gliserien, Comfrey blare, Olyf olie, Kasterolie, Byewas, Emulsifying wax (GP200), Saliguard BHDA, Wintergreen essensiële olie.\u003c\/p\u003e","brand":"Sophia se Bederfies","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44187509260324,"sku":null,"price":40.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0787\/0863\/7732\/files\/Comfreysalf2.jpg?v=1779029683"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0787\/0863\/7732\/collections\/Minimal_Skincare_Routine___Soft_Life_Glow.jpg?v=1779176325","url":"https:\/\/sophiasebederfies.co.za\/collections\/geneesing.oembed","provider":"Sophia se Bederfies","version":"1.0","type":"link"}