{"product_id":"skoon-seepie","title":"Skoon Seepie","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eSkoon Seep\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003e~ Die seepie word gebied om kreatiwiteit te laat vloei.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEnige kleur, reuk, olies en spesiale bestanddele kan voorgestel word vanaf die kliënt en tot die beste van my vermoë gemaak word soos kliënt begeer!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003e~ Prys sal gereken word nadat kliënt se voorkeure aangepas is! Verskil vanaf ongeveer R20 - R50 per seepie.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e90g Seepie\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003e\u003cstrong\u003e~ Wag tyd van 6 weke sal nodig wees aangesien geen Skoon Seep in voorraad gehou word nie! Elkeen is uniek!\u003c\/strong\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Sophia se Bederfies","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44186858455076,"sku":null,"price":0.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0787\/0863\/7732\/files\/Seepies-Skoon.jpg?v=1778960407","url":"https:\/\/sophiasebederfies.co.za\/products\/skoon-seepie","provider":"Sophia se Bederfies","version":"1.0","type":"link"}