Soos teen die tyd al bekend gemaak is word daar NET natuurlike bestanddele gebruik in al die produkte wat te vinde is op die website. 🌿 Niks is "lab/chemically made" nie.
Alle bestanddele wat beskikbaar is op die "stickers" kan gevind word by Essentially Natural of Refined Naturals en wat Sophia se Bederfies spesiaal maak is die essensiële olies wat gebruik word vanaf Hadassah Healing Oils.
Ons gaan al die verskillende bestanddele in verkillende groepe op deel:
- Olies - Botters - Emulsifiers/Thickeners - Vloeistowwe - Essensiële Olies