Comfrey Salf

Comfrey Salf

R 40.00
Sale price  R 40.00 Regular price 
Skip to product information
Comfrey Salf
In voorraad

Comfrey Salf

R 40.00
Sale price  R 40.00 Regular price 

Comfrey Salf 

~ Vir verligting van pyn en geneesing van spiere, gewrigte en skrape te herstel.

Die Comfrey plant staan bekend as "knit-bone" vir sy vermoë om gebreekte been te kan genees. Help met gewrig- en artritispyn (osteoartitis veral in die knieë). Akute sportbeserings soos verstuitings in enkels en verrekte spiere. Verlig ook bo- of laerugpyn en verminder die swelling en bloukolle van kneusplekke.

Belangrik:

~ Moet nooit insluk nie. Kan erinstige lewensgevaarlike lewerskade veroorsaak.

~ Moet nie op diep of vuil wonde gebruik nie. Die boonste vellaag groei baie vinnig toe wat veroorsaak dat moontlike vullis en baktrieë binne die wond vas gekeer word. Dit kan lei tot infeksie en absesse.

~ Moet nie die salf vir langer as 4 - 6 weke per jaar gebruik nie.

60g Plastiek Houer

Bestanddele:

Water, Gliserien, Comfrey blare, Olyf olie, Kasterolie, Byewas, Emulsifying wax (GP200), Saliguard BHDA, Wintergreen essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!