Comfrey Salf

Comfrey Salf

R 40.00
Sale price  R 40.00 Regular price 
Skip to product information
Comfrey Salf
In voorraad

Comfrey Salf

R 40.00
Sale price  R 40.00 Regular price 

Comfrey Salf 

~ Vir verligting van pyn en geneesing van spiere of gewrigte en om skrape te herstel.

Die Comfrey plant staan bekend as die "knit-bone" plant vir sy vermoë om gebreekte been te kan genees. Help met gewrig- en artritispyn (osteoartitis veral in die knieë). Bring verligting vir akute sportbeserings soos verstuitings in enkels of polse en verrekte spiere. Verlig ook bo- of laerugpyn en verminder die swelling en bloukolle van kneusplekke.

Belangrik:

~ Moet nooit insluk nie. Kan erinstige lewensgevaarlike lewerskade veroorsaak.

~ Moet nie op diep, vuil of oop wonde gebruik nie. Die boonste vellaag groei baie vinnig toe wat veroorsaak dat moontlike vullis en baktrieë binne die wond vas gekeer word. Dit kan lei tot infeksie en absesse.

~ Moet nie die salf vir langer as 4 - 6 weke per jaar gebruik nie.

60g Plastiek Houer

Bestanddele:

Water, Gliserien, Comfrey blare, Olyf olie, Kasterolie, Byewas, Emulsifying wax (GP200), Saliguard BHDA, Wintergreen essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!