"Bug" Room

"Bug" Room

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 
Skip to product information
"Bug" Room
7 oor

"Bug" Room

R 65.00
Sale price  R 65.00 Regular price 

"Bug" Room

~ Vir verligting van insekbytwonde, brandwonde, irritasie, blase, juk- en seerplekke. Nie vir die afweer van goggas nie! 

Aalwyn is een van die natuurlikste bestandele vir ñ intense bevogtigende, vinnige geneesende en weefsel herstellende funksie. Dit bevat glikoproteiene wat pyn en inflammasie vinnig verminder. Dit bevat ook salisielsuur wat pyn en jeukerigheid met ñ ligte verdowende effek kalmeer, dit bring ook onmiddelik verligting vir insekbyte of allergiese veluitslae. Dit stimuleer ook kollageenproduksie wat beteeken dat skrape en seerplekke vinniger sal genees met ñ kleiner kaans om ñ litteken te vorm. Allantoin kalmeer die vel onmeddelik en stimuleer die groei van nuwe weefsel om die vel te help vinniger herstel teen skrape, skafmerke of ligte sonbrande. Dit help die vel om vog better te laat indring en vas te hou wat dan verligting bring vir droë, skubberige juk wat dikwels met geneesende insekbyte of brandwonde gepaard gaan. Witch Hazel bied ñ koel, kalmeerende effek vir brandwonde of algemene velirritasies. Die saamtrekkende (astringente) werking help om die vloeistof in blase saggies uit te droog sodat hulle vinniger genees sonder om maklik oop te bars. Dit help ook om inflammasie tot en met 27% te verminder.  

Belangrik:

~ Moet nie in oë, neus of mond kom nie. 

~ Veilig vir babas vanaf twee maande oud, asook swanger vrouens solank hoefeelheid van gebruik beperk word.

60g Plastiek Houer

Bestanddele:

Water, Witch hazel, Aalwyn (aloe vera), Gliserien, Fractionated Klapperolie, Amandelolie, Emulsifying wax, Allantoin, Saliguard BHDA, Laventel-, Pepperment- en Vanilla essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!