Granaat & Aarbei Handeroom

Granaat & Aarbei Handeroom

R 38.00
Sale price  R 38.00 Regular price 
Skip to product information
Granaat & Aarbei Handeroom
In voorraad

Granaat & Aarbei Handeroom

R 38.00
Sale price  R 38.00 Regular price 

Granaat & Aarbei Handeroom

~ Vir vinnige absorbeering om goeie hidrasie te bied vir die hande.

Ons hande beteken die meeste vir ons van enige liggaamsdeel. Dit het beskerming, bevogtiging en geneesing nodig vir daaglikse element blootstelling. Hyaluronic Acid is ñ kragtige bevogtiger wat duisend maal sy eie gewig in water kan hou en diep in die vel kan intrek. Mango botter ñ voedingsryke bestanddeel wat die gaping tussen droë velselle invul, die vel sag maak en elastisiteit verbeter. 

50ml Plastiek Tube

Bestanddele:

Water, Hyaluronic Acid, Roos water, Mango botter, Klapperolie, Druiwepitolie, Emulsifying wax, Cetearyl Alcohol, Xanthan gum, Saliguard BDHA, Granaat- en Aarbei essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!