Houtskool & Pepperment Seep

Houtskool & Pepperment Seep

1 Seepie
R 25.00
Sale price  R 25.00 Regular price 
Skip to product information
Houtskool & Pepperment Seep
In voorraad

Houtskool & Pepperment Seep

R 25.00
Sale price  R 25.00 Regular price 

Houtskool & Pepperment Seep

~ Vir intense skoonmaak "detox" en irritasie op vel.

Lieflike seep met natuurlike kleur middels en nie chemekalieë nie! Houtskool is soos ñ magneet wat sweet, vuilheid, besoedelde omgewingstowwe, gifstowwe en chemekalieë diep uit die porieë trek. Deur oortollige olie (sebum) te absorbeer help dit om inflammasie te verminder wat toekomstige aknee of swartkoppies voorkom. 

~ Ideaal vir mans.

90g Seepie

Bestanddele: 

Water, Seepsoda (caustic soda), Klapperolie, Olyfolie, Katerolie, Palmolie, Houtskool, Natriumlaktaat en Pepperment essensiële olie.

~ Wag tyd van 6 weke sal nodig wees as voorraad nie voorsien vir Grotes van 12-24 seepies.

Kyk bietjie na hierdie!