Koffie Vanilla Seep

Koffie Vanilla Seep

1 Seepie
R 30.00
Sale price  R 30.00 Regular price 
Skip to product information
Koffie Vanilla Seep
In voorraad

Koffie Vanilla Seep

R 30.00
Sale price  R 30.00 Regular price 

Koffie Vanilla Seep

~ Vir selluliet, pigmentasie, en probleem vel soos aknee.

Lieflike seep met natuurlike kleur middels en nie chemekalieë nie! Koffiebone word as afskilfering gebruik en laat die vel onmiddelik gladder en sagter voel. Die kafeïene help om bloedvate te vernou en bloedsirkulasie te stimuleer wat voorkoms van selluliet versag. 

Vanilla komplimenteer die koffiebone lieflik!

~ Top keuse vir mans of vrouens vir ñ kalm, stimulerende gevoel.

90g Seepie

Bestanddele: 

Water, Seepsoda (caustic soda), Klapperolie, Olyfolie, Katerolie, Makadamia-olie, Koffiebone, Natriumlaktaat en Vanilla- en Cappuccino essensiële olie.

~ Wag tyd van 6 weke sal nodig wees as voorraad nie voorsien vir Grotes van 12-24 seepies.

Kyk bietjie na hierdie!