Rooibos & Patchouli Seep

Rooibos & Patchouli Seep

1 Seepie
R 30.00
Sale price  R 30.00 Regular price 
Skip to product information
Rooibos & Patchouli Seep
In voorraad

Rooibos & Patchouli Seep

R 30.00
Sale price  R 30.00 Regular price 

Rooibos & Patchouli Seep

~ Vir sensitiewe-, verouderende- of probleem vel.

Lieflike seep met natuurlike kleur middels en nie chemekalieë nie! Rooibos is propvol antioksidante wat die vel beskerm en herstel. Ideaal vir ekseem, sensitiewe-, aknee vatbare- of geïrriteerde vel.Help ook met veroudering en bakterieë te beveg. Rooibos kan self veilig wees vir baba gebruik (let wel nie hierdie seep nie omrede daar Patchouli reuk middel in is!). 

Die lieflike stokkies en kleur van die tee word in die seep gemeng wat die Patchouli reuk komplimenteer!

~ Goeie keuse vir vrouens.

90g Seepie

Bestanddele: 

Water, Seepsoda (caustic soda), Klapperolie, Olyfolie, Palmolie, Makadamia-olie, Rooibos tee, Natriumlaktaat en Patchouli essensiële olie.

~ Wag tyd van 6 weke sal nodig wees as voorraad nie voorsien vir Grotes van 12-24 seepies.

Kyk bietjie na hierdie!