Roos & Laventel Lyfroom

Roos & Laventel Lyfroom

100ml
R 125.00
Sale price  R 125.00 Regular price 
Skip to product information
Roos & Laventel Lyfroom
In voorraad

Roos & Laventel Lyfroom

R 125.00
Sale price  R 125.00 Regular price 

Roos & Laventel Lyfroom 

~ Vir seerplekke, vlekke, merke, rooi op vel, brandwonde, aknee en rekmerke.

Hierdie Lyfroom kan op enige liggaamsdeel gebruik word bv. hande, gesig, arms, bene env. Amandelolie is ñ kragtige, natuurlike bevogtiger wat ryk is aan vitamien E en antioksidante om jou vel te voed, te beskerm en te versag. Roos & Laventel essensiële olie is die beste kombinasie om die vel te herstel, kalmeer, hidreer en algehele gesondheid te bevorder wat ñ helder glans sal bied.

100ml Glas Bottle

Bestanddele: 

Water, Gliserien, Amandelolie, Sonneblomolie, Shea botter, Emulsifying wax, Cetearyl Alcohol, Saliguard BDHA, Roos- en Laventel essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!