Vanilla Lyfroom

Vanilla Lyfroom

100ml
R 125.00
Sale price  R 125.00 Regular price  R 0.00
Skip to product information
Vanilla Lyfroom
In voorraad

Vanilla Lyfroom

R 125.00
Sale price  R 125.00 Regular price  R 0.00

Vanilla Lyfroom 

~ Verbeter dowwe of droë vel, ekseem, dermatitis en vlekke.

Hierdie Lyfroom kan op enige liggaamsdeel gebruik word bv. hande, gesig, arms, bene env. Klapperolie vorm ñ beskermende laag op die vel wat trans-epidermale waterlies voorkom. Dit help ook met rooiheid, jeuk en irritiasie wat dikwels verligting bied met veltoestande soos ekseem, dermatitis en psoriase. Vanilla essensiële olie het natuurlike anti-inflammatoriese eienskappe wat help met dowwe, ontsteekte of sensitiewe vel te kalmeer. Dit help ook om beskadigde vel, klein snytjies of skrape vinniger te laat genees en verminder die voorkoms van littekens of vlekke.

100ml Glas Bottle

Bestanddele: 

Water, Gliserien, Klapperolie, Sonneblomolie, Shea botter, Emulsifying wax, Cetearyl Alcohol, Saliguard BDHA en Vanilla essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!