Koffie Vanilla Gesigscrub

Koffie Vanilla Gesigscrub

R 82.00
Sale price  R 82.00 Regular price 
Skip to product information
Koffie Vanilla Gesigscrub
In voorraad

Koffie Vanilla Gesigscrub

R 82.00
Sale price  R 82.00 Regular price 

Koffie Vanilla Gesigscrub

~ Vir ñ gladde, sagte, gesonde en probleem vel wat sukkel met aknee, vlekke op gesig en oneweredige vel.

Hierdie "scrub" is ideal vir littekens of vlekke wat ñ lieflike beskermende olie laagie  agter los. Dit verwyder dooie velselle, maak verstopte poreë skoon, verbeter produkabsorpsie sodat bevogtigers dieper kan penetreer en versnel selhernuwing of veltekstuur. Amandelolie word gebruik as die beskermende olie wat lieflike hidrasie en geneesing bied.

Gebruiksaanwysings:

~ Maak gesig klam en plaas ongeveer 1 teelepel op gesig. Vryf dit in ñ sirkel beweeging ooral oor gesig.

~ Hou die scrub op gesig vir ongeveer 2-4min.

~ Spoel deeglik die crub af en droog die gesig goed. 

~ Onthou om room of serum na die tyd op te plaas. Die Amandelolie is net vir tydelike hidrasie na die "scrub" deel. 

Belangrik: Moet nie meer as 3 keer per week gebruik nie. Dit kan te veel vir die sagte gesig vel wees. Asook, die reuk is lieflik jaa, maar dit kan wel nie geeet word nie! 

50ml Glas Bottel

Bestanddele:

Bruin suiker, Koffie bone, Amandelolie, Druiwepitolie, Coamidopropyl betaine, Coco-glucoside,Vitamien E en Vanilla essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!