Koffie Vanilla Gesigscrub

Koffie Vanilla Gesigscrub

R 82.00
Sale price  R 82.00 Regular price 
Skip to product information
Koffie Vanilla Gesigscrub
In voorraad

Koffie Vanilla Gesigscrub

R 82.00
Sale price  R 82.00 Regular price 

Koffie Vanilla Gesigscrub

~ Vir ñ gladde, sagte, gesonde en probleem vel wat sukkel met aknee, swartkoppies, vlekke op gesig en oneweredige vel.

Ons hande beteekin die meeste vir ons van enige liggaamsdeel. Dit het beskerming, bevogtiging en geneesing nodig vir daaglikse element blootstelling. Hyaluronic Acid is ñ kragtige bevogtiger wat duisend maal sy eie gewig in water kan hou en diep in die vel kan intrek. Mango botter ñ voedingsryke bestanddeel wat die gaping tussen droë velselle invul, die vel sag maak en elastisiteit verbeter. 

50ml Glas Bottel

Bestanddele:

Bruin suiker, Koffie bone, Amandelolie, Druiwepitolie, Coamidopropyl betaine, Coco-glucoside,Vitamien E en Vanilla essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!