Lip Balms

Lip Balms

Aarbei
R 60.00
Sale price  R 60.00 Regular price 
Skip to product information
Lip Balms
In voorraad

Lip Balms

R 60.00
Sale price  R 60.00 Regular price 

 Lip Balms

Lieflike plaas Byewas gemeng met ander puik olies vir hierdie doeltreffende Lip Balms wat droë of gebarste lippe binne paar daë genees.

15g Alumimium Tin

Bestanddele:

Aarbei: Amandelolie, Jojoba-olie, Shea botter, Byewas, Vitamien E en Aarbei essensiële olie.

Pepperment: Amandelolie, Sonneblomolie, Shea botter, Byewas, Vitamien E en Pepperment essensiële olie.

Vanilla: Amandelolie, Klapperolie, Shea botter, Byewas, Vitamien E en Vanilla essensiële olie.

Roos Geranium: Jojoba-olie, Amandelolie, Shea botter, Byewas, Vitamien E en Roos Geranium essensiële olie.

Neroli: Jojoba-olie, Sonneblomolie, Shea botter, Byewas, Vitamien E en Neroli essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!