Neroli Lyfroom

Neroli Lyfroom

100ml
R 115.00
Sale price  R 115.00 Regular price 
Skip to product information
Neroli Lyfroom
In voorraad

Neroli Lyfroom

R 115.00
Sale price  R 115.00 Regular price 

Neroli Lyfroom 

~ Verbeter seerplekke, plooie, fyn lyntjies, aknee, sensitiewe vel en rekmerke.

Hierdie Lyfroom kan op enige liggaamsdeel gebruik word bv. hande, gesig, arms, bene env. Sonneblomolie het ñ hoë konsentrasie vitamien E en essensiële vetsure wat help om die vel se natuurlike beskermingslaag te herstel. Dit help ook met rooiheid, irritasie en toestande soos ekseem of dermatitis te kalmeer weens sy strelende eienskappe. Ideaal vir sensitiewe of aknee-geneigde vel. Neroli essensiële olie is jou nommer een teenverouderings- en herstelbehandeling olie. Dit help velselle hernu, elastisiteit verbeter en letsels of rekmerke laat varsag. Verbeter ook mikrosirkulasie wat fyn, gebarste kapillêre bloedvate (bloedvaatjies wat wys) op gesig te genees.

100ml Glas Bottle

Bestanddele: 

Water, Gliserien, Sonneblomolie, Shea botter, Emulsifying wax, Cetearyl Alcohol, Saliguard BDHA en Neroli essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!