Roos & Framboos Seep

Roos & Framboos Seep

1 Seepie
R 35.00
Sale price  R 35.00 Regular price 
Skip to product information
Roos & Framboos Seep
In voorraad

Roos & Framboos Seep

R 35.00
Sale price  R 35.00 Regular price 

Roos & Framboos Seep

~ Vir onsuiwerhede en vel gesondheid/gloei.

Lieflike seep met natuurlike kleur middels en nie chemekalieë nie! Kaolin klei is een van die sagste kleisoorte wat ideaal werk om onsuiwerhede te verwyder sonder om die vel uit te droog. Dit absorbeer oortollige olie (sebum) vanaf die vel sonder om die olievlakke heeltemal te "strip". 

~ Beste keuse vir vrouens met olierige of gekombineerde vel.

90g Seepie

Bestanddele: 

Water, Seepsoda (caustic soda), Olyfolie, Palmolie, Makadamia-olie, Pienk Kaolin klei, Natriumlaktaat, Roos- en Framboos essensiële olie.

~ Wag tyd van 6 weke sal nodig wees as voorraad nie voorsien vir Grotes van 12-24 seepies.

Kyk bietjie na hierdie!