Roos Geranium Lyfroom

Roos Geranium Lyfroom

100ml
R 115.00
Sale price  R 115.00 Regular price 
Skip to product information
Roos Geranium Lyfroom
In voorraad

Roos Geranium Lyfroom

R 115.00
Sale price  R 115.00 Regular price 

Roos Geranium Lyfroom 

~ Verbeter droë vel, aknee, sellulitis, sonbrande en bevorder natuurlike vel goei en gesondheid.

Hierdie Lyfroom kan op enige liggaamsdeel gebruik word bv. hande, gesig, arms, bene env. Jojoba-olie is uniek omdat dit presies soos jou vel se natuurlike olies (sebum) werk, wat beteken dit hidreer jou vel sonder om jou poriee te verstop. Dit is ook anti-bakterieel en bevat vitamien E asook jodium wat help met littekens, skrape en sonbrande. Rooswater sorg vir onmiddellike hidrasie, kalmeer rooiheid of irritasie en balanseer vel se natuurlike pH-vlakke .

100ml Glas Bottle

Bestanddele: 

Water, Gliserien, Rooswater, Jojoba-olie, Sonneblomolie, Shea botter, Emulsifying wax, Cetearyl Alcohol, Saliguard BDHA en Roos Granium essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!