Roos Geranium Lyfroom

Roos Geranium Lyfroom

100ml
R 115.00
Sale price  R 115.00 Regular price 
Skip to product information
Roos Geranium Lyfroom
In voorraad

Roos Geranium Lyfroom

R 115.00
Sale price  R 115.00 Regular price 

Roos Geranium Lyfroom 

~ Verbeter droë vel, aknee, sellulitis, sonbrande en bevorder natuurlike vel goei en gesondheid.

Hierdie Lyfroom kan op enige liggaamsdeel gebruik word bv. hande, gesig, arms, bene ens. Jojoba-olie is uniek omdat dit presies soos jou vel se natuurlike olies (sebum) werk, wat beteken dit hidreer jou vel sonder om jou poriee te verstop. Dit is ook antibakteries en bevat vitamien E asook jodium wat help met littekens, skrape en sonbrande. Rooswater sorg vir onmiddellike hidrasie, kalmeer rooiheid of irritasie en balanseer vel se natuurlike pH-vlakke .

100ml Glas Bottle

Bestanddele: 

Water, Gliserien, Rooswater, Jojoba-olie, Sonneblomolie, Shea botter, Emulsifying wax, Cetearyl Alcohol, Saliguard BDHA en Roos Granium essensiële olie.

Kyk bietjie na hierdie!