Skoon Seepie

Skoon Seepie

R 0.00
Sale price  R 0.00 Regular price 
Skip to product information
Skoon Seepie
In voorraad

Skoon Seepie

R 0.00
Sale price  R 0.00 Regular price 

Skoon Seep

~ Die seepie word gebied om kreatiwiteit te laat vloei.

Enige kleur, reuk, olies en spesiale bestanddele kan voorgestel word vanaf die kliënt en tot die beste van my vermoë gemaak word soos kliënt begeer!

~ Prys sal gereken word nadat kliënt se voorkeure aangepas is! Verskil vanaf ongeveer R20 - R50 per seepie.

90g Seepie

~ Wag tyd van 6 weke sal nodig wees aangesien geen Skoon Seep in voorraad gehou word nie! Elkeen is uniek!

Kyk bietjie na hierdie!